| Modulekode | GIS 702 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Hierdie module verskaf aan die student die geleentheid om 'n GIS-toepassing te skep. Projekstadia sluit in: probleem- en hipotesestelling, projekmetodologie, databehoeftebepaling, databasisontwerp, data-analise en kommunikasie van die finale inligtingsprodukte. |
| Modulekrediete | 35.00 |
| Programme | |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Geografie, Geoinf en Meteor |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App